My Calendar | Television Events

TV Show :: Amaza

Zenobia portrays the role of Fatima Ebrahim in the youth drama, Amaza, from 3 February 2014 at 20:30 on SABC.

Amaza, meaning waves in IsiXhosa, is a South African youth drama series airing on Mondays at 20h30 on SABC 1. The series is set in a quaint Muizenberg street that runs from the beach front and the Surfer's Corner to South Pen - the local college where a diverse group of students must come to terms of the cultural and historical legacies that mould each of them.

Amaza is a coming of age youth drama and follows four main characters in their early twenties who all have life changing decisions to make, challenges to face and growing up to do. Each of our actions has consequences and the way we handle situations determines what comes back at us later. These lessons have to be learnt through experience. Amaza is about these experiences.

More info on Amaza online: https://www.facebook.com/events/604587232928638/

Date Event Synopsis Channel Time Footage
Monday,
May 5
Amaza
(Episode
13)
Count Down | It's competition day for Ayesha who fears that Gwyneth is trying to sabotage her. Bongani tries to start up his surfboard business but things don't go as planned. No-one knows where Michelle is. | LAST EPISODE OF SEASON 1 SABC1
(DSTV 191)
20:30-21:00 Preview Clip
Monday,
April 21
Amaza
(Episode
12)
Around the Bend | Gwyneth spites Ayesha with a surprise for Jaco. Ayesha feels used and dejected. Bawo, Bongani's grandfather, arrives to convince Bongani to patch things with his father. SABC1
(DSTV 191)
20:30-21:00 Preview Clip
Monday,
April 14
Amaza
(Episode
11)
No Time To Hide | Ayesha enters her first surfing competition. Thembi tries to interview Thobela Mapanga, after which Bongani decides to speak to his father. Jaco finds evidence of Michelle's drug use and confronts her. SABC1
(DSTV 191)
20:30-21:00 Preview Clip
Monday,
April 7
Amaza
(Episode
10)
All Fall Down | Thembi, Bongani and Vuyokazi are on the street and Thembi realises she has made a grave mistake with her article. Ridwaan and Fatima come to confront Ayesha at the bar. SABC1
(DSTV 191)
20:30-21:00 Preview Clip
Monday,
March 31
Amaza
(Episode
9)
Cut Off | Bongani gets a reality check when he tries to find work. Ayesha's surfing improves and she has a run-in with Gwyneth at 'The Wipe-Out'. SABC1
(DSTV 191)
20:30-21:00 Preview Clip
Monday,
March 24
Amaza
(Episode
8)
No Place like Home | Bongani is fearful of his father and avoids home, with his baby in tow whilst Fatima attempts to get her daughter, Ayesha, back from 'The Wipe-Out'. SABC1
(DSTV 191)
20:30-21:00 Preview Clip
Monday,
March 17
Thomas@
(Episode 7)
A Turn in the Road | A scared Ayesha runs away from home. Julia makes big decisions about her baby. Bongani is forced to take some responsibility for his actions. SABC1
(DSTV 191)
20:30-21:00 Preview Clip
Monday,
March 10
Amaza
(Episode
6)
Boiling Point | A desperate Bongani struggles to find money to give to Julia. Thembi tries to prevent the house tenants from being evicted. Fatima's husband, Ridwaan, invades her daughter's, Ayesha's, privacy and she is backed into a corner. SABC1
(DSTV 191)
20:30-21:00 Preview Clip
Monday,
March 3
Amaza
(Episode
5)
TBC | Fatima's husband, Ridwaan, shows his true colours and her daughter, Ayesha, must face her darkest hour at home. Thembi is threatened with eviction and she decides to make the tenants take action. Bongani realizes he must make his business work, while Jaco and Michelle step out of line which forces Karen to confront them. SABC1
(DSTV 191)
20:30-21:00 Preview Clip
Monday,
Feb. 24
Amaza
(Episode
4)
True and False | Thembi discovers the truth about Julia's baby. Ayesha is torn between faith and the desire to surf. Bongani goes too far and Thobela is forced to discipline him. SABC1
(DSTV 191)
20:30-21:00 Preview Clip
Monday,
Feb. 17
Amaza
(Episode
3)
Out of the Blue | Thembi is determined to find the identity of Julia's baby's father, while Ayesha considers surfing. Julia confronts the father of her baby about supporting the child. Jaco makes a promise to Gwyneth about going to Hawaii. SABC1
(DSTV 191)
20:30-21:00 Preview Clip
Monday,
Feb. 10
Amaza
(Episode
2)
Deal With It | Jaco and Gwyneth finally get to have sex. Bongani, still angry about his father missing the anniversary of his mom's death, rebels by drinking and partying. Thembi is desperate to get Julia to the hospital before the baby comes. SABC1
(DSTV 191)
20:30-21:00 Preview Clip
Monday,
Feb. 3
Amaza
(Episode
1)
Unexpected Turns | It's the start of a new year. Bongani remembers his late mother and anxiously waits for his father so they can commemorate together; Ayesha tries to avoid running an important business errand for her stepfather; Thembi juggles her journalism studies and caring for her heavily pregnant friend; Jaco neglects all responsibility in his pursuit of his new girlfriend. But they are all in for one or other challenging surprise. SABC1
(DSTV 191)
20:30-21:00 Preview Clip

TV Show :: Thomas@

Zenobia portrays the role of Joey die Bergie (Joey the Vagrant) in the latest KykNet youth drama, Thomas@, from Tuesday, 16 April 2013 on KykNet. Thomas@, written by Carina Diedericks-Hugo was adapted for the small screen by Henriëtta Gryffenberg (headwriter, season 1) and directed by Jozua Malherbe (Wolwedans in die Skemer). Zenobia can be seen in some of the later episodes (12 and 13), so keep watching!

Staan eenkant Swart Kat, Saartjie en Trompie met sy boksombende. Daar is ʻn nuwe held aan die Suidpunt van Afrika en sy naam is Thomas. Thomas en sy vriende is ʻn gedugte spannetjie as dit kom by avonture, misterie, komplotte en misdaad ontrafel. Hierdie reeks gaan beslis jong kykers week na week vasgenael hou. Die televisiereeks is gebaseer op die gewilde jeugroman-reeks deur Carina Diedericks-Hugo. Die boek het al meer as 150 000 eksemplare verkoop en vertel die verhaal van Thomas en sy boesemvriende, Hannes, Thabo, Lukas en Lilian Jantjies tydens hulle groentjiejaar in Hoërskool Leeukop.

Die rolverdeling spog met nuwe jong talent; Paul Loots (Roepman-faam), Andrea Pienaar, Khanya Ndwandwe, Caleb Louw en Melisha Arnolds. Van die ouer bekendes in die rolverdeling is Morné Visser, Christel van den Bergh, Eric Nobbs, Joanie Combrink en Albert Maritz asook verskynings deur Susanne Beyers, Helene Truter, Waldemar Schultz, Neels van Jaarsveldt en Tertius Meintjies. Jozua Malherbe (Wolwedans in die Skemer) het die regie van reeks 1 behartig en Jaco Smit is tans besig met die regie van reeks 2. Henriëtta Gryffenberg was reeks 1 se hoofskrywer en Carina Diedericks-Hugo het self ‘n paar episodes neergepen. Carina het die rol van hoofskywer oorgeneem met reeks 2 en is toe ondersteun deur Kobus Geldenhuys (Villa Rosa) wat die episodes in dialoog gestalte laat kry het.

Date Event Synopsis Channel Time Footage
Tuesday,
July 9
Thomas@
(Episode 12)
Thomas@witdood.net | Die gespierde Kyle MacKenzie laat die meisies na hulle asem snak as hy die skool oor haaie kom toespreek. Dewie reël ‘n bootrit tussen haaie in ‘n poging om weer vriende te maak met Thomas-hulle en terwyl hulle op die see spartel word Carla al dieper in Vladimir se net ingetrek – groot gevaar dreig vir al ons geliefde maats. Gaan iemand betyds tot hulle redding kom? KykNet
(DSTV 144)
19:30-20:00  
Tuesday,
July 2
Thomas@
(Episode 11)
Thomas@bedrog.net | Carla is besig om met Russiese vuur te speel en maak Johan baie bekommerd oor die gevare wat dit vir haar en sy familie mag inhou. By die skool is dit eksamentyd en wanneer vraestelle gesteel word, is die vergrootglas op Thomas. ‘n Interessante boemelaar kom speel ‘n groot rol in sy dilemma. KykNet
(DSTV 144)
19:30-20:00  
Tuesday,
June 25
Thomas@
(Episode 10)
Thomas@komplot.net | Wat gaan Vladimir se volgende stap wees noudat hy skotvry daarvan afgekom het? Is Nadeshda se lewe in gevaar? Wat gaan Johan doen? Gaan hy die saak daar laat of dit tog waag om die saak teen die Russiese sakeman verder te voer? Carla is intussen naarstigtelik besig om na ‘n beurs te soek vir haar studieplanne volgende jaar en moet ook ‘n paartjie van die maand vind vir die skoolkoerant. Dit bring groot moeilikheid tussen Lilian en Lukas, en natuurlik moet Thomas ook alles uithaal as Bianca haar neusie in sy en Alex se sake druk, en die lewe vir hom baie deurmekaarkrap. KykNet
(DSTV 144)
19:30-20:00  
Tuesday,
June 11
Thomas@
(Episode 9)
Thomas@obsessie.net | Thomas se pa het ‘n obsessie om die Russiese mafia aan die pen te laat ry en Louisa se lewe is in gevaar. Thomas se afspraak met Alex word in die wiele gery as Burger Stahl vermoed dat dit die Russiese Mafia is wat vir Louisa se verdwyning verantwoordelik is. KykNet
(DSTV 144)
19:30-20:00  
Tuesday,
June 04
Thomas@
(Episode 8)
Thomas@skaduwee.net | Louisa word agtervolg en Thomas skraap uiteindelik die moed bymekaar om Alex uit te vra as hy hoor dat die Bro-code ‘n klousule het wat hom sal toelaat om vir Alex se liefde te veg. Terwyl die twee hulle planne agtermekaar kry, bied Alex aan om die sjarmante Piet Senekal met sy huiswerk te help. KykNet
(DSTV 144)
19:30-20:00  
Tuesday,
May 28
Thomas@
(Episode 7)
Thomas@wicked.net | Thomas en vriende se ontgroening staan einde se kant toe en die KEK-komitee moet ‘n konsert reël om die geleentheid te vier. Alex verwerk die Broadway treffer Wicked wat beloof om ‘n treffer te wees as die skoolhoof, meneer Volschenk, instem om die Towenaar van Oros te speel. KykNet
(DSTV 144)
19:30-20:00  
Tuesday,
May 21
Thomas@
(Episode 6)
Thomas@brocode.net | Thomas skraap al sy moed bymekaar om Alex uit te vra. Alles loop seepglad tot hy hoor van die Brocode en die beperkinge wat dit aan hom en Hannes stel as dit by meisies kom. Alex probeer die wilde katte by die skool beskerm teen die Exterminator wat Oros in diens neem. Oros soek die beste manne vir die graad 8 rugbyspan. KykNet
(DSTV 144)
19:30-20:00  
Tuesday,
May 14
Thomas@
(Episode 5)
Thomas@liefdesnet.net | Thomas tree vreemd op. Alex se verjaarsdag lê voor en sy besluit om dit met ‘n dansparty te vier. Thabo is hande in die hare oor hy nie kan dans nie. Bianca en haar vriendinne dreig om Alex se partytjieplanne in die wiele te ry, mits sy sorg vir drank op die partytjie KykNet
(DSTV 144)
19:30-20:00  
Tuesday,
May 7
Thomas@
(Episode 4)
Thomas@skerpioen.net | ‘n Nuwe rekenaar onderwyser begin by Hoërskool Leeukop werk en tree verdag op. Harry gee vir Thomas-hulle ‘n nuwe rekenaarspeletjie om uit te toets en binnekort dans die poppe as Thomas en Hannes ‘n virus op die skool se rekenaarsisteem los laat. KykNet
(DSTV 144)
19:30-20:00  
Tuesday,
April 30
Thomas@
(Episode 3)
Thomas@pizza.net | Die skool is in rep en roer met die nuus dat Neels van Jaarsveld die pizzabak kompetisie gaan beoordeel. Hannes se ma is alweer op dieet en hy hoop om met die pizza eet kompetisie sy hongerpyne te stil. Ongelukkig is Alex en Thomas haaks en sy weier om Thomas se bakmaat in die bak kompetisie te wees. Dewie sukkel met ‘n puisie en Oros sal enigiets doen om sy seun die kompetisie te laat wen. KykNet
(DSTV 144)
19:30-20:00 Preview Clip
Tuesday,
April 23
Thomas@
(Episode 2)
Thomas@moord.net | Thomas en Hannes se graad 8 jaar begin by Hoërskool Leeukop waar die skoolhoof Oros, en sy seun De Wet Roux albei die mes vir hulle in het. Thomas vermoed dat Hannes dalk reg was oor die ou Victoriaanse huis wat Thomas se pa onlangs op ‘n veiling gekoop het. Dit spook beslis daar. Thomas en sy vriende besluit om die spook vas te trek. KykNet
(DSTV 144)
19:30-20:00  
Tuesday,
April 16
Thomas@
(Episode 1)
Thomas@diefstal.net | Thomas en Hannes bly sedert kleintyd langs mekaar en deel alles. As die nuutste weergawe van hulle gunsteling videospeletjie Night of the Chills beskikbaar word , weier Thomas se stiefma om vir hom geld te leen. Louisa vermis tweehonderd rand uit haar beursie en Thomas moet sy speurvernuf inspan om sy onskuld te bewys. KykNet
(DSTV 144)
19:30-20:00 Preview Clip
 
 
 
Share   Contact   Connect   Follow
 
 
 
Tel: 021 685 6575
Fax: 086 697 1523
eMail:
 
 
Facebook facebook.com/zenobiakloppers
GooglePlus gplus.to/zenobiakloppers
Pinterest pinterest.com/zenobiakloppers
Twitter
 
BandPage zenobiakloppers.bandpage.com
ReverbNation
SoundCloud
YouTube
 
Copyright © 2002 – 2013 The MoZe Group. All rights are expressly reserved. Any reproduction of any information herein without prior written consent is strictly prohibited.
Website design and development by Antigone Design Studio. This site is best viewed with a screen resolution of 1024x768. Contact the Webmaster to report any errors.