My Calendar | Theatre Events

Theatre Show :: Bloemers & Steradent @ Weskus Erfenis Makietie 2014

 
Bloemers & Steradent @ Weskus Erfenis Makietie
 

Die Weskus Erfenis Makietie skop vanjaar af met Bloemers en Steradent by die Riviera Hotel op Vrydag 19 September om 18:30. Toegang van R180.00 per persoon sluit 'n drie-gang maaltyd in. Moet dit nie misloop nie! Bespreek vandag jou tafel of plek by 'n tafel!

"Oujongnooi Johanna sê die Tredoux’s het los reënbuie oral laat uitsak. Haar romantiese braakland noop Johanna om ’n gerf te gooi in ongesonde Gert Willem se rigting – vandag eienaar van dermiljoene skaap, toentertyd bedremmeld op die bank agter haar in Meester Boekevat se plaasskool. Iemand moet mos darem die gloeilampe omruil; al die skapies in die katel … kry."

Dramaturg: Magdaleen van Zyl (wenner ATKV Prys vir oorspronklike Afrikaanse Teks 2012 – Logan toneelfees).

Toneelspelers: Met Marion Holm en Zenobia Kloppers.

Regie: Albert Maritz

Tydsduur: Bloemers & Steradent is 35 minute lank.

19 Sept 2014@ 18:30 | R180pp | Riviera Hotel | Voortrekker Road, Velddrif

 

Padaanwysings: http://www.sa-venues.com/visit/rivierahotelvelddrif/map.php

 
Date Event Performer(s) Venue Time Price Tickets
Friday,
Sep. 19
Bloemers & Steradeent
Marion Holm and Zenobia Kloppers Riviera Hotel:
Voortrekker Road, Velddrif
18:30-19:05
(35min)
R180.00 pp
(incl. Dinner)
Belinda Morkel
Cell: 0847999005
     

Theatre Show :: Bloemers & Steradent @ Woordfees 2014

 

Oujongnooi Johanna sê die Tredoux’s het los reënbuie oral laat uitsak. Haar romantiese braakland noop Johanna om ’n gerf te gooi in ongesonde Gert Willem se rigting – vandag eienaar van dermiljoene skaap, toentertyd bedremmeld op die bank agter haar in Meester Boekevat se plaasskool. Iemand moet mos darem die gloeilampe omruil; al die skapies in die katel … kry.

Met Marion Holm en Zenobia Kloppers. | Regie: Albert Maritz | Dramaturg: Magdaleen van Zyl (wenner ATKV Prys vir oorspronklike Afrikaanse Teks 2012 – Logan toneelfees).

Bloemers & Steradent @ Woordfees is 35 minute lank. 'n Post modern tipiese feesproduksie. Open Sondag, 8 Maart 2014.

08 Maart @ 20:30 | 09 Maart @ 19:45 | 10 Maart @ 10:00 | 11 Maart @ 17:00

Die Woordfeestema vir 2014 is ‘Kuns hier, kultuur daar – siedaar, 15 jaar!’ "Die tema hou verband met die kulkunstenaar Martino se spreuk: Kul jou hier, kul jou daar – en siedaar! Kom kyk dus wat die 15de US Woordfees vir feesgangers uit die hoed gaan tower!"

Meer oor Woordfees 2014 by http://www.woordfees.co.za/

Laai die deurblaai program hier af.

Laai die uitdruk program hier af.

Date Event Performer(s) Venue Time Price Tickets
Tuesday,
March 11
Bloemers & Steradeent
Marion Holm and Zenobia Kloppers Woordfees:
kykNET Fismer
17:00-17:35
(35min)
R110.00 pp Booking Closed.
T: 0861 915 8000
Tuesday,
March 10
Bloemers & Steradeent
Marion Holm and Zenobia Kloppers Woordfees:
kykNET Fismer
10:00-11:05
(35min)
R110.00 pp Booking Closed.
T: 0861 915 8000
Tuesday,
March 9
Bloemers & Steradeent
Marion Holm and Zenobia Kloppers Woordfees:
kykNET Fismer
19:00-20:05
(35min)
R110.00 pp Booking Closed.
T: 0861 915 8000
Tuesday,
March 8
Bloemers & Steradeent
Marion Holm and Zenobia Kloppers Woordfees:
kykNET Fismer
20:30-21:05
(35min)
R110.00 pp Booking Closed.
T: 0861 915 8000
 
 
 
Share   Contact   Connect   Follow
 
 
 
Tel: 021 685 6575
Fax: 086 697 1523
eMail:
 
 
Facebook facebook.com/zenobiakloppers
GooglePlus gplus.to/zenobiakloppers
Pinterest pinterest.com/zenobiakloppers
Twitter
 
BandPage zenobiakloppers.bandpage.com
ReverbNation
SoundCloud
YouTube
 
Copyright © 2002 – 2013 The MoZe Group. All rights are expressly reserved. Any reproduction of any information herein without prior written consent is strictly prohibited.
Website design and development by Antigone Design Studio. This site is best viewed with a screen resolution of 1024x768. Contact the Webmaster to report any errors.